top of page

MUSIEK

Ek was 15 jaar in die musiekbediening, waar 5 CD's opgeneem is. Van die CD's is steeds beskikbaar. Kontak my indien jy belangstel!
"Barabbas"
"Jol vir Jesus"
"God is still busy"
"U is..."
"Daar is net een PIL"

Cd's is steeds beskikbaar @R100 'n CD. Bestellings kan by vantondersanet@gmail.com geplaas word.

bottom of page