top of page

Search


Hoe kan ek vir Trump bid?
Daar is sekere mense waarvoor ons nié graag wil bid nie. En wanneer ons wel vir hulle bid, is dit eerder vir hulle onheil as hulle heil....
Ben van Tonder
Jan 262 min read
55 views
0 comments


Negatief oor negatiwiteit
"Ek het geen rede om te kla nie,” hoor ons iemand sê… So asof die persoon teleurgesteld is dat hy of sy geen gronde kon vind om wél te...
Ben van Tonder
Dec 5, 20243 min read
121 views
0 comments


Liggeraak en geaffronteer
Hierdie is die era van liggeraaktheid. Dit is die tyd van maklik aanstoot gee en aanstoot neem. Ons konteks is een waarin...
Ben van Tonder
May 10, 20243 min read
118 views
0 comments


Begin op die régte plek!
Openbaring is die laaste boek van die Bybel, wat beskryf hoe die uiteinde van alles sal wees: God oorwin! Voordat die Here egter aan...
Ben van Tonder
Apr 22, 20241 min read
118 views
0 comments


God in die gapings
Ons menslike psige smag na patrone, orde en struktuur – hierin vind ons sekerheid en stabiliteit. Ons het behoefte aan beheer en...
Ben van Tonder
Apr 10, 20242 min read
116 views
0 comments


Ek koop sélf my daaglikse brood
Het jy al die uitdrukking gehoor: “God help dié wat hulleself help?” Hierdie woorde word dikwels aan die Bybel toegeskryf, maar dit was...
Ben van Tonder
Mar 19, 20245 min read
99 views
0 comments


Sal die regte “liefde” asseblief opstaan?
“Liefde” is moontlik een van die mees misverstane begrippe wat daar is. Wanneer die woord, veral die liefde van God vir mense of van...
Ben van Tonder
Mar 14, 20244 min read
102 views
0 comments


Liefde is om nóú te gebruik
Liefde het ‘n gebruik-teen-datum: dit kan nie gebêre, opgegaar of gebottel word nie! Dit werk altyd in die teenwoordige tyd. Ons kan nie...
Ben van Tonder
Feb 20, 20242 min read
86 views
0 comments


Neem ze mee naar de eredienst
Neem ze mee naar de eredienst. Ook al is het makkelijker om met hen thuis te blijven. Zelfs als je niet veel van de dienst kan volgen....
Ben van Tonder
Feb 15, 20242 min read
72 views
0 comments


Om te oordeel oor oordeel…
Het jy al dié woorde gehoor: “Ons mag nie oordeel nie” of “Wie is ons om te oordeel?” of “Net God kan oordeel!” Meestal word dit die...
Ben van Tonder
Feb 10, 20243 min read
100 views
0 comments


Welke voordeel heeft lof aan God voor mij?
Psalm 147: “Hoe goed is het te zingen voor onze God, hoe heerlijk Hem onze lof te brengen!” Lof aan God goed? Lof aan God heerlijk? Echt...
Ben van Tonder
Jul 14, 20222 min read
36 views
0 comments


Soms is vrees goed...
“Moenie bang wees nie.” Hierdie woorde hoor ons dikwels in die Bybel. Eerder as ’n opdrag, is dit ’n uitnodiging om God se genadekring te...
Ben van Tonder
Jul 4, 20223 min read
71 views
0 comments


Wie is Jesus?
Jesus – noem sy Naam, en reaksies is uiteenlopend: positief sowel as negatief! Praat oor Boedha, Krishna of Brahma en almal is rustig;...
Ben van Tonder
Jun 7, 20214 min read
72 views
1 comment


Verassing - Ja of Nee?
1. Die Bybel en verassing Een van die vraagstukke waarmee Christene vandag steeds worstel, is die kwessie van verassing: “Kan my of my...
Ben van Tonder
Oct 28, 202010 min read
622 views
0 comments


Verwyder die angel van toksiese sisteme en groepe
1. Wat is toksiese gedrag? Toksisiteit in ‘n sisteem, ‘n groepering of ‘n individu, kan beskryf word as ongesonde gedrag of ‘n giftige...
Ben van Tonder
Oct 7, 20206 min read
177 views
0 comments


Vrae oor selfdood
1. Inleiding Selfdood is een van die mees tragiese en hartverskeurende gebeurtenisse, moeilik verklaarbaar en kontroversieel. Uit die...
Ben van Tonder
Sep 17, 202011 min read
153 views
0 comments


Lewe spreek en Woordverklarings – wat sê die Woord?
1. Inleiding Lewe spreek en Woordverklarings is geen Bybelse praktyk nie, maar vind eerder oorsprong in die vroeë middeleeue toe heksery...
Ben van Tonder
Sep 2, 202019 min read
1,025 views
0 comments


Vloeke en die Bybel
1. Inleiding Deesdae is daar ‘n hernieude belangstelling in die sogenaamde bonatuurlike houvas wat die bose oor mense se lewens kan...
Dr Ben van Tonder
Aug 24, 202014 min read
1,613 views
1 comment


Vrede in die perfekte storm
In Okt 1991 vind ‘n geskiedkundige storm plaas, toe die Halloween Nordeaster die Atlantiese kus van Kanada tref – ‘n ekstratropiese...
Dr Ben van Tonder
Aug 4, 20203 min read
32 views
0 comments


Gedagtes oor die kinderdoop
Wat is die waarde daarvan om die kinderdoop beter te verstaan? Die doop bly steeds vandag ‘n ernstige kwessie vir baie gelowiges en...
Dr Ben van Tonder
Mar 18, 201911 min read
521 views
0 comments
bottom of page