Van die begin af was vroue instrumenteel in die Nuwe Testament – Hand 22:4 en 5. Eerstens was die taak van rolmodellering en geloofsvorming van die jonger geslag aan hulle opgedra – Tit 2:3-5. Tweedens het hulle aan die samekoms van die gemeente deelgeneem deur te bid en profeteer – 1 Kor 11:5. Derdens het hulle leiersrolle in die gemeentes en bediening vervul. Van die apostels soos Jakobus en Petrus, se gelowige vroue het hulle op ampsreise vergesel – 1 Kor 9:5. 1 Tim 3:11 l