top of page

Search


Vrede in die perfekte storm
In Okt 1991 vind ‘n geskiedkundige storm plaas, toe die Halloween Nordeaster die Atlantiese kus van Kanada tref – ‘n ekstratropiese...
Dr Ben van Tonder
Aug 4, 20203 min read
32 views
0 comments


Nie alles wat liefde is, is lekker nie
Bybelse liefde is grenslose liefde, binne liefdesgrense. Alhoewel hierdie stelling soos ‘n paradoks mag klink, is beide waarhede...
Dr Ben van Tonder
Mar 9, 20195 min read
43 views
0 comments


God kwalifiseer dié wat Hy roep, máár…
In die kerk word die gewilde sê-ding: “God kwalifiseer dié wat Hy roep, Hy roep nie dié wat gekwalifiseer is nie,” dikwels as ‘n algemene...
Dr Ben van Tonder
Mar 1, 20197 min read
32 views
0 comments


Is armoede of rykdom ‘n vloek?
In die welvaartsteologie bestaan die gedagte dat slegte dinge nie vir gelowiges bestem is nie; negatiewe omstandighede word selfs as ‘n...
Dr Ben van Tonder
Aug 18, 20163 min read
79 views
0 comments


God is met die wêreld op pad!
Waarheen is die wêreld op pad? Waar gaan alles heen? Die einde moet nou naby wees! Jesus moet nou terugkom! Erger kan dinge nie gaan nie!...
Dr Ben van Tonder
Aug 4, 20162 min read
16 views
0 comments


Om reg te bid
Gebed word soms gesien as ‘n “bonatuurlike tegniek” waarmee geestelike kragte of potensiaal losgemaak kan word. Dit behels die aktivering...
Dr Ben van Tonder
Jun 27, 20163 min read
129 views
0 comments


Wat doen dominees nou eintlik?
“Wat doen dominees nou eintlik?” Dis ‘n vraag wat mens baie hoor, en gewoonlik veronderstel dit dat mense dink dominees doen nie veel nie...
Dr Ben van Tonder
May 23, 20162 min read
5 views
0 comments


Wie is ek?
Die vraag: “Wie is ek?” is moeiliker om te beantwoord as wat ek dalk mag dink! Ek is nie my naam nie (dis net wat ek genoem word); ek is...
Dr Ben van Tonder
May 13, 20162 min read
4 views
0 comments


Waarvoor kan ek vir Zuma bid?
Gebed is nie bedoel om allerlei dinge by God te kry of Hom by ons planne te laat inkoop nie – dit is die onderwerping aan sý wil. God se...
Dr Ben van Tonder
Feb 23, 20162 min read
17 views
0 comments


Daar’s nie iets soos geloof in geloof nie
Geloof kan maklik gesien word as ‘n teenprestasie waardeur God se beloftes waargemaak moet word, of as ‘n hefboom waardeur God beweeg kan...
Dr Ben van Tonder
Feb 15, 20162 min read
7 views
0 comments


Wat sou gebeur het as Jesus op sy eiland gebly het?
Ons droom almal soms daaroor om die Lotto te wen en iewers op 'n eiland te gaan bly, weg van al die probleme en moeilikheid. DIt laat my...
Ben van Tonder
Jan 25, 20161 min read
3 views
0 comments
bottom of page