top of page

Search


Vroue in die vroeë kerk
Van die begin af was vroue instrumenteel in die Nuwe Testament – Hand 22:4 en 5. Eerstens was die taak van rolmodellering en...
Dr Ben van Tonder
Mar 15, 20193 min read
47 views
0 comments


Nie alles wat liefde is, is lekker nie
Bybelse liefde is grenslose liefde, binne liefdesgrense. Alhoewel hierdie stelling soos ‘n paradoks mag klink, is beide waarhede...
Dr Ben van Tonder
Mar 9, 20195 min read
43 views
0 comments


God kwalifiseer dié wat Hy roep, máár…
In die kerk word die gewilde sê-ding: “God kwalifiseer dié wat Hy roep, Hy roep nie dié wat gekwalifiseer is nie,” dikwels as ‘n algemene...
Dr Ben van Tonder
Mar 1, 20197 min read
32 views
0 comments


Aan die einde van my kragte
Daar is die populêre gesegde dat God nooit iets oor ons pad sal bring wat ons nie sal kan hanteer nie, of dat Hy ons nie meer sal gee as...
Dr Ben van Tonder
Feb 22, 20192 min read
135 views
0 comments


Liggeraaktheid in die kollig
Gelowiges het dikwels lang tone wat maklik raakgetrap kan word. Liggeraaktheid is egter teen God se wil, net soos ongevoeligheid,...
Dr Ben van Tonder
Mar 8, 20183 min read
136 views
0 comments


Hoe ernstig is die Nuwe Testament oor dwaalleer?
In die Nuwe Testament word gelowiges aanhoudend opgeroep om ernstig teen dwaalleer van alle aard te waak. Jesus sélf het verklaar dat...
Dr Ben van Tonder
Apr 25, 201711 min read
188 views
0 comments


Mag ons nooit oordeel nie?
Een van die mees gebruikte sinsnedes van ons tyd is: “Ons mag nie oordeel nie.” Mense gebruik graag hierdie uitdrukking wanneer daar...
Dr Ben van Tonder
Apr 7, 20172 min read
36 views
0 comments


Is armoede of rykdom ‘n vloek?
In die welvaartsteologie bestaan die gedagte dat slegte dinge nie vir gelowiges bestem is nie; negatiewe omstandighede word selfs as ‘n...
Dr Ben van Tonder
Aug 18, 20163 min read
79 views
0 comments


Christene leef nie in twee wêrelde nie!
Toe Jesus 2000 jaar gelede mens geword het, het Hy die geestelike en die vleeslike in Homself versoen (Kol 1:20). Van toe af was daar nie...
Dr Ben van Tonder
Aug 12, 20162 min read
14 views
0 comments


God is met die wêreld op pad!
Waarheen is die wêreld op pad? Waar gaan alles heen? Die einde moet nou naby wees! Jesus moet nou terugkom! Erger kan dinge nie gaan nie!...
Dr Ben van Tonder
Aug 4, 20162 min read
16 views
0 comments


Om reg te bid
Gebed word soms gesien as ‘n “bonatuurlike tegniek” waarmee geestelike kragte of potensiaal losgemaak kan word. Dit behels die aktivering...
Dr Ben van Tonder
Jun 27, 20163 min read
129 views
0 comments


Is slegte goed God se skuld?
Ons hoor soms mense sê hulle glo nie meer nie, want kyk hoe lyk die wêreld; as God daar was, sou Hy slegte dinge keer; as Hy liefde was,...
Dr Ben van Tonder
Jun 21, 20162 min read
9 views
0 comments


Wat doen dominees nou eintlik?
“Wat doen dominees nou eintlik?” Dis ‘n vraag wat mens baie hoor, en gewoonlik veronderstel dit dat mense dink dominees doen nie veel nie...
Dr Ben van Tonder
May 23, 20162 min read
5 views
0 comments


Wie is ek?
Die vraag: “Wie is ek?” is moeiliker om te beantwoord as wat ek dalk mag dink! Ek is nie my naam nie (dis net wat ek genoem word); ek is...
Dr Ben van Tonder
May 13, 20162 min read
4 views
0 comments


Jesus se uitkenningsparade
Hoe ken ons die regte Jesus uit tussen al die nagemaaktes? Hoe sou ons Jesus identifiseer in ‘n uitkenningsparade? (i) Natuurlik...
Dr Ben van Tonder
Apr 30, 20162 min read
6 views
0 comments


Is geloof en positiewe denke dieselfde?
Om positief te dink word soms met geloof in verband gebring, wanneer mense opgeroep word om negatiewe denke te laat staan en te glo dat...
Dr Ben van Tonder
Apr 9, 20162 min read
80 views
0 comments


Watter mag het die tong?
Nêrens in die Bybel word die krag wat met die tong geassosieer word letterlik verstaan nie; die gesag agter woorde lê nié in die tong of...
Dr Ben van Tonder
Mar 12, 20162 min read
31 views
0 comments


Die verskoning van skinder
Baie mense gebruik die verskoning dat kwaadpraat nie verkeerd is solank dit wat ons met ander deel die waarheid is nie – dán is dit...
Dr Ben van Tonder
Mar 2, 20163 min read
56 views
0 comments


Waarvoor kan ek vir Zuma bid?
Gebed is nie bedoel om allerlei dinge by God te kry of Hom by ons planne te laat inkoop nie – dit is die onderwerping aan sý wil. God se...
Dr Ben van Tonder
Feb 23, 20162 min read
17 views
0 comments


Daar’s nie iets soos geloof in geloof nie
Geloof kan maklik gesien word as ‘n teenprestasie waardeur God se beloftes waargemaak moet word, of as ‘n hefboom waardeur God beweeg kan...
Dr Ben van Tonder
Feb 15, 20162 min read
7 views
0 comments
bottom of page